Total Pageviews

Monday, April 4, 2011

Great joke from friend Renee C

Sipho apply vir job:
"Ek soek werk, ek wil hard werk, ek soek min geld, ek strike nie, en ek gaan ôk nie elke maand na my ouma se funeral."


Koos antwoord:
"’n Goeie pos vir jou, ± R50,000.00 per maand, 2 trips per jaar oorsee, 13de tjek en ‘n 4 x 4 D/Cab."
Sipho:
"Jy lieg vir my!"


Koos:
"Ja, maar jy't eerste begin kak praat.”
 

No comments:

Post a Comment